Oxford Storieboom Fase 3 Stamstories: Niemand Wil Speel Nie
ISBN: 9780195710199
Author: A. Stimie
R115.95 (incl. VAT)
Die boeke in hierdie fase stel vier nuwe karakters bekend, fokus op gebeutenisse waarmee kinders maklik identifiseer, bou voort op bestaande sigwoordeskat met prentleidrade om voorspelling aan te moedig en verskaf aanvangspunte vir kruiskurrikulêre onderwerpwerk.