Oxford Storieboom Fase 1 Stories Oor Biebie & Kalla: Die Krimpvarkie
ISBN: 9780195709865
Author: A. Stimie
R97.95 (incl. VAT)
Die boeke in Fase 1 het geen teks nie en die leerders moet hul eie stories skep. Fase 1 konsentreer op die ontwikkeling van basiese geletterdheidsvaardighede en hulpbronne is ontwikkel om kinders aan te moedig om oor hulself en hul ervarings te gesels, luistervaardighede te ontwikkel en die eerste boekhanteringsvaardighede te ontdek.