Oxford Storieboom Klanke Graad 3 Fase 9 Pak
ISBN: 9780190757595
Author: OUPSA
Oxford Storieboom Klanke is ’n Afrikaanse aanvangsklankprogram met gegradeerde leesboeke wat aanvullend in klasse gebruik kan word. Unieke kenmerke van die reeks is klem op die gebruik van klanke, die progressie van klanke, en lewensvaardigheid-temas wat ingesluit is.
Fase 9 sluit in:
Fiksie:
Nou-nou
Arm Flappie
Seesiek
Die massiewe prent
Sit dit terug
Niefiksie:
Wat’s jou naam?
’n Reënboog van gevoelens
Dinge wat jou siek maak
Dokter toe!
’n Grondwet vir almal