Oxford Storieboom Klanke Fiksie Boek 9 Graad 1 Fase 1: Die naamplaatjie
ISBN: 9780190421007
Author: A. Meyer
R59.95 (incl. VAT)
Storieboom Klanke is ‘n gegradeerde leesskema gestruktureerd rondom die optimale vordering van Afrikaans Eerste Taal klanke ontwikkeling. Elke Fase bestaan uit 5 fiksie en 5 niefiksie titels.
Storieboom Klanke is 'n gegradeerde leesskema gestruktureerd rondom die optimale vordering van Afrikaans Eerste Taal klanke ontwikkeling. Elke Fase bestaan uit 5 fiksie en 5 niefiksie titels.
Features
- klem op die gebruik van klanke
- die progressie van klanke soos saamgestel vanuit die riglyne in die KABV
- lewensvaardigheid-temas is ingesluit
- fotokopieerbare werksblaaie om leesonderrig te bevorder met kreatiewe pretblaaie asook interessante aktiwiteite vir leerders