Oxford Graad R Gegradeerde Leesboek 17: Tiaan se bril laat hom ver sien

ISBN: 9780190404918
Author: L. Louw

Oxford Graad R is ’n leesreeks wat opgestel is in ooreenstemming met die KABV. Die reeks ondersteun ontluikende geletterdheid en Wiskunde deur die gebruikmaking van Lewensvaardighede-temas en toevallige leer. Leer deur speel, asook noodsaaklike vaardighede soos die kruising van die middellyn, visuele diskriminasie, visuele persepsie, en nog meer, word alles saamgevat in die helder, aantreklike kunswerk van elke leesboek.

Out of Stock: Enquire

Additional information

Author/s

ISBN

9780190404918

Edition

000001

Pages

0

Language