Oxford Muurkaart: Afrika Fisies
ISBN: 9780199074389
Author: OUPSA
R150.95 (incl. VAT)
Die Afrika Fisies Muurkaart vorm deel van Oxford se muurkaartreeks.
Die Oxford muurkaarte bied onbeperkte voordele. Muurkaarte is ’n baie belangrike instrument vir onderwysers. Dit bevorder nie net visualisering in die Sosiale Wetenskappe- en Geografie-klaskamer nie, maar stimuleer ook leergierigheid en wakker nuuskierigheid aan.
Out of stock