Oxford Suid-Afrikaanse Digitaal Tematiese Atlas Graad 7-9
R386.95 (incl. VAT)
Die Oxford Suid-Afrikaanse Digitale Tematiese Atlas is ’n skatkis van die nuutste kaarte en digitale hulpbronne en voldoen boonop aan al die KABV-vereistes vir Sosiale Wetenskappe vir Graad 7-9.
Hierdie interaktiewe digitale atlas bevat ‘n puik versameling interaktiewe kaarte van Suid-Afrika, Afrika en die wêreld. Dit bied ook ‘n volledige oorsig van al die KABV-Geografietemas, asook ‘n unieke, visuele uitbeelding van al die KABV Geskiedenistemas vir Graad 7 tot 9. Dit sluit interaktiewe tydlyne, geskiedkundige videos, skyfievertonings en nog baie meer in.
Hierdie interaktiewe digitale atlas bevat 'n puik versameling interaktiewe kaarte van Suid-Afrika, Afrika en die wêreld. Dit bied ook 'n volledige oorsig van al die KABV-Geografietemas, asook 'n unieke, visuele uitbeelding van al die KABV Geskiedenistemas vir Graad 7 tot 9. Dit sluit interaktiewe tydlyne, geskiedkundige videos, skyfievertonings en nog baie meer in.
Additional information
Author/s | J.Bottaro, D.Carr,T.Magson, L.McEwan, J.Morton T.Uren, R.Versfeld |
---|---|
ISBN | 9780190735838 |
Edition | 000000 |
Publication Date | 15 Feb 2016 |
Format | |
Pages | 0 |
Language |