Oxford Suid-Afrikaanse Digitaal Tematiese Atlas Graad 10-12
R441.95 (incl. VAT)
Die Oxford Suid-Afrikaanse Digitale Tematiese Atlas is ‘n skatkis van die nuutste kaarte en digitale hulpbronne en voldoen boonop aan al die KABV-vereistes vir Geografie vir Graad 10-12.
Hierdie interaktiewe digitale atlas gee leerders die geleentheid om te kyk, luister, speel en verken – daar is talle interaktiewe kaarte, KABV-Geografietemas propvol animasie en skyfievertonings, asook videos oor kaartvaardighede en GIS.
Hierdie interaktiewe digitale atlas gee leerders die geleentheid om te kyk, luister, speel en verken - daar is talle interaktiewe kaarte, KABV-Geografietemas propvol animasie en skyfievertonings, asook videos oor kaartvaardighede en GIS.
Additional information
Author/s | |
---|---|
ISBN | 9780190723873 |
Edition | 000001 |
Publication Date | 29 Mar 2016 |
Format | |
Pages | 0 |
Language |