Aitsa! Graad 1 Vlak 1 Grootboek 2
ISBN: 9780190742973
Author: Z. Barends
R167.95 (incl. VAT)
Aitsa! is ‘n Arikaanse leesreeks vir Graad 1 tot 3 wat lesers die geleentheid gee om op ‘n prettige manier met begrip te lees.
Aitsa! is 'n Arikaanse leesreeks vir Graad 1 tot 3 wat lesers die geleentheid gee om op 'n prettige manier met begrip te lees.
Features
- Elke Leesboek het 'n Grootboek-weergawe van die storie met meer gevorderde teks vir Gedeelde Lees en onderrigdoeleindes.
- Elke Grootboek sluit twee stories (leesboeke) in.
Additional information
Author/s | |
---|---|
ISBN | 9780190742973 |
Edition | 000000 |
Publication Date | 16 Oct 2023 |
Format | |
Pages | 0 |
Language |