Categories
- Schools
- Accounting
- Agricultural Sciences
- Business Studies
- Coding & Robotics
- Consumer Studies
- Creative Arts
- Economics
- Economic & Management Sciences
- Geography
- History
- Languages
- Life Orientation
- Life Sciences
- Life Skills
- Literature
- Mathematics
- Mathematical Literacy
- Natural Sciences
- Natural Sciences & Technology
- Phonics Programmes & Reading Schemes
- Physical Sciences
- Social Sciences
- Technology
- Tourism
- Higher Education
- TVET
- Dictionaries and Thesauruses
- Resources and Home Learning
- Featured
Blitz Wiskunde (Hoofrekene) Graad 5 Werkboek
ISBN: 9780199077595
Author: A. Facer
R128.95 (incl. VAT)
Blitz Wiskunde vir hoofrekene in die Intermediêre Fase bied ‘n prettige en kontekstuele manier om leerders se hoofrekene-vermons te ontwikkel. Dit bestaan uit daaglikse 10-minuut hoofrekene-aktiwiteite, soos deur die KABV vereis.
Blitz Wiskunde Graad 4-6 Werkboeke is in Afrikaans en Engels beskikbaar.
Categories: Schools, Afrikaans, Grade 5, Resources and Home Learning, Mathematics, Workbooks
Blitz Wiskunde vir hoofrekene in die Intermediêre Fase bied 'n prettige en kontekstuele manier om leerders se hoofrekene-vermons te ontwikkel. Dit bestaan uit daaglikse 10-minuut hoofrekene-aktiwiteite, soos deur die KABV vereis.
Blitz Wiskunde Graad 4-6 Werkboeke is in Afrikaans en Engels beskikbaar.
Features
- n Fokus op die ontwikkeling en vaslegging van strategieë vir die oplossing van wiskunde-probleme
- n Verskeidenheid take en aktiwiteite met die klem op getalle en berekeninge
- Verskeie voorbeelde vir oefening asook verhoging van leerders se vaardighede
- Hersieningsoefeninge aan die einde van elke kwartaal