ISBN: 9780195784114
Author:
R184.95 (incl. VAT)
Oxford Storieboom is ‘n opwindende leesreeks. Stamstories, Fase 10-14, is ‘n topgehalte fiksie reeks met ingeboude progressie. Die stories is spesiaal geskryf vir kinders wat ondersteuning en sorgvuldige kontrolering van leesvlak benodig. Hierdie toeganklike, lewendige en humoristiese stories sal deur kinders met goed en swak ontwikkelde leesbevoegdheid geniet word.
Die Fase 13+ Stamstories bevat opwindende leesstof. Die stories fokus nie net daarop om leesvaardighede verder in te skerp nie, maar is ook lekker leesgenot. Die ryklik geïllustreerde stories dien as visuele versterking van die woorde.
Additional information
ISBN | 9780195784114 |
---|---|
Publication Date | 18 Oct 2002 |
Format | |
Pages | 0 |