Oxford Afrikaanse Skoolwoordeboek Graad 49 Werkboek
R56.95 (incl. VAT)
Goeie taalvaardighede maak sukses in elke Leerarea moontlik – en die vermoë om ‘n woordeboek doeltreffend te gebruik, speel ‘n deurslaggewende rol in die ontwikkeling van hierdie vaardighede.
Hierdie Werkboek is maklik om te gebruik, vol nuttige aktiwiteite en behoort saam met die Oxford Afrikaanse Skoolwoordeboek gebruik te word. Saam bied hulle uitstekende ondersteuning aan leerders in Graad 4–9, veral in die Senior Fase.

Features
- ontwikkel woordeboekvaardighede op 'n gepaste, prettige en praktiese wyse, soos deur die kurrikulum vereis word
- dien as gids vir onderwysers en leerders om die meeste uit hulle woordeboek te kry, bv. hoe om algemene foute te vermy, hoe om etimologie te verstaan, en hulp met die skryf van 'n e-pos of brief
- bou leerders se woordeskat uit met behulp van oefeninge met voorvoegsels, agtervoegsels, meervoude, woordsoorte, ens.
- bied aan leerders talle geleenthede om te oefen, bv. deur aktiwiteite, vasvrae en blokkiesraaisels
- sluit antwoorde vir al die aktiwiteite, asook bondige aantekeninge vir onderwysers of ouers op elke bladsy in.
Additional information
Author/s | |
---|---|
ISBN | 9780199058464 |
Edition | 000001 |
Publication Date | 24 Jul 2013 |
Format | |
Pages | 0 |
Language |