Oxford Kom Ons Oefen Wiskunde Graad 7

ISBN: 9780199056729
Author: C. du Plooy, V. Mthombeni

R154.95 (incl. VAT)

Die Oxford Kom Ons Oefen Wiskunde Graad Werkboek is ontwikkel om die KABV weekliks asook kwartaalliks te volg en is ideaal vir hersiening, oefening en toepassing van kernvaardighede en -begrippe, sowel as eksamenvoorbereiding.

Die reeks is bekostigbaar, gebruikersvriendelik en is geskik vir klaskamer gebruik of as onafhanklike oefening by die huis.

Oxford Kom Ons Oefen Wiskunde Werkboeke is beskikbaar vir Graad 7, 8 en 9 in Afrikaans en Engels.

Features

  • Wiskunde onderwerpe wat volgens die KABV saamgestel is
  • n Groot aantal en verskeidenheid aktiwiteite wat kennis en vaardighede vaslê en genoegsame oefening bied om eksamensukses te verseker
  • Voorbeelde en wenke bied ondersteuning
  • Hersieningsoefeninge aan die einde van elke kwartaal
  • Kan met enige Wiskunde handbook gebruik word
  • Sluit in â€
  • ˜
  • n uittreksel met al die antwoorde

Additional information

Author/s

ISBN

9780199056729

Edition

000000

Publication Date

14 Apr 2014

Format

Pages

0

Language