Oxford Suksesvolle Rekeningkunde Graad 12 Oefeningboek (Approved)
ISBN: 9780195997446
Author: J. Bronkhorst, S. Khan, A. McGee, B. van der Poll, J. Venter
R214.95 (incl. VAT)
Oxford Suksesvolle Rekeningkunde is ‘n betroubare Rekeningkunde-kursus wat deur onderwysers regoor Suid-Afrika gebruik word. Die Leerdersboek sal leerders se belangstelling regdeur die jaar prikkel. Dit is propvol vakinhoud en dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV)
volledig. As jy eers Oxford Suksesvolle boeke gebruik het, bly dit jou keuse vir eksamensukses in die klaskamer.
Oxford Suksesvolle Rekeningkunde is 'n betroubare Rekeningkunde-kursus wat deur onderwysers regoor Suid-Afrika gebruik word. Die Leerdersboek sal leerders se belangstelling regdeur die jaar prikkel. Dit is propvol vakinhoud en dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV)
volledig. As jy eers Oxford Suksesvolle boeke gebruik het, bly dit jou keuse vir eksamensukses in die klaskamer.
volledig. As jy eers Oxford Suksesvolle boeke gebruik het, bly dit jou keuse vir eksamensukses in die klaskamer.
Features
- Die inhoud volledig, relevant en ouderdomsgeskik is, sodat leerders se belangstelling regdeur die jaar verseker word
- Die onderwerpe volgens die KABV saamgestel is, wat gebruik in die klaskamer vergemaklik
- Die inhoud en konsepte gegradeer is om aan leerders 'n vaste grondslag vir sukses te bied
- Dit 'n groot aantal en verskeidenheid aktiwiteite bevat, wat kennis en vaardighede vasle en aan leerders genoegsame oefening bied om eksamensukses te verseker
- Die geskikte taalvlakke die inhoud toeganklik maak en dus leerders se selfvertroue en vermoë om onafhanklik te studeer en te hersien, verbeter
- Al die beplanningsinstrumente volledig en kopieerbaar is, wat lesvoorbereiding vergemaklik en die korrekte tempo en vordering van onderrig verseker
- Dit assesseringsriglynen en assesseringsinstrumente bevat, wat onderwysers kan aanpas om aan spesifieke klaskamerbehoeftes te voldoen
- Die eksamenafdeling - wat studievaardighede en voorbeeldtoetse en -eksamens insluit - leerders help om vir formele ass esserings en die eksamen voor te berei.
Additional information
Author/s | J. Bronkhorst, S. Khan, A. McGee, B. van der Poll, J. Venter |
---|---|
ISBN | 9780195997446 |
Edition | 000001 |
Publication Date | 30 Jul 2013 |
Format | |
Pages | 0 |
Language |