Blitz Wiskunde (Hoofrekene) Graad 3 Werkboek
R105.95 (incl. VAT)
Blitz Wiskunde is n prettige manier om die rekenkundige vermoëns van n jong leerder se brein te ontwikkel. Elke boek in die reeks fokus op die ontwikkeling van wiskundigr oplossingstrategieë, en die vaslegging van daardie vaardighede deur oefening. Blitz Wiskunde is gevul met baie verskillende aktiwiteite wat die leerproses vars en interessant hou, en wat so ontwerp is dat dit hierdie leerproses maklik maak.
Leerders sal vind dat Blitz Wiskunde n genotvolle manier bied om hulle vermoëns om hoofrekene te doen, te bevorder. Dit verbeter syfervaardighede en ontwikkel n aanleg vir wiskunde in die algemeen.
Out of stock
Leerders sal vind dat Blitz Wiskunde n genotvolle manier bied om hulle vermoëns om hoofrekene te doen, te bevorder. Dit verbeter syfervaardighede en ontwikkel n aanleg vir wiskunde in die algemeen.
Features
- Luister en Wen-aktiwiteite ontwikkel luister- en hoofrekenvaardighede
- Breinblitsers moedig laterale denke aan
- Terugblits bied deurlopende assessering
- Blitzbrekers moedig probleemoplossing op n prettige maar uitdagende manier aan
- Leeruitkomste en Assesseringstandaarde word deeglik gedek
- Vorderingskart