Oxford Suksesvolle Landbouwetenskappe Graad 12 Onderwysersgids 2e (CAPS)
ISBN: 9780199054176
Author: M. Viljoen-Cloete, F. Marais, D. Viljoen
R304.95 (incl. VAT)
Oxford Suksesvolle Landbouwetenskappe is ‘n betroubare Landbouwetenskappekursus wat deur onderwysers regoor Suid-Afrika gebruik word. Die Leerdersboek sal leerders se belangstelling regdeur die jaar prikkel. Dit is propvol vakinhoud en dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) volledig. As jy eers Oxford Suksesvolle boeke gebruik het, bly dit jou keuse vir eksamensukses in die klaskamer.
Out of stock
Additional information
Author/s | |
---|---|
ISBN | 9780199054176 |
Edition | 000003 |
Publication Date | 28 Oct 2011 |
Format | |
Pages | 0 |
Language |