Op Soek na Geskiedenis Graad 10 Onderwysersgids (CAPS)
ISBN: 9780199054114
Author: J. Bottaro, P. Visser, N. Worden
R252.95 (incl. VAT)
Oxford Op Soek na Geskiedenis voorsien leerders en onderwysers van uitstekende, toeganklike materiaal van hoë gehalte wat aan die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) voldoen. Die kursus bou leerders se selfvertroue op met spesiaal ondersteunde aktiwiteite, en deur geleenthede vir oefening en konsolidasie te bied. Verrykingsaktiwiteite maak voorsiening vir leerders wat uitmuntendheid nastreef

Features
- Volledige beplanningshulpmiddels word verskaf wat verseker dat die tempo en progressie aan die KABV-vereistes voldoen.
- n Groot verskeidenheid assesseringshulpmiddels vergemaklik assessering.
Additional information
Author/s | |
---|---|
ISBN | 9780199054114 |
Edition | 000002 |
Publication Date | 01 Nov 2011 |
Format | |
Pages | 0 |
Language |