Oxford Suksesvolle Rekeningkunde Graad 10 Onderwysersgids (Approved)

ISBN: 9780199052790
Author: J. Collins, S. Khan, A. McGee, B. van der Poll, J. Venter

R315.95 (incl. VAT)

Oxford Suksesvolle Rekeningkunde is ‘n Rekeningkundekursus wat deur onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle.

Oxford Suksesvolle Rekeningkunde is 'n Rekeningkundekursus wat deur onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle.

Features

  • Alle beplanningshulpmiddels is volledig uitgewerk en fotokopieerbaar, wat onderwysers tyd spaar wanneer hulle lesse voorberei en die korrekte tempo en progressie verseker.
  • Assesseringsriglyne en buigsame assesseringshulpmiddels stel onderwysers in staat om die assesseringshulpmiddels aan te pas om aan die spesifieke behoeftes van die klas te voldoen.

Additional information

Author/s

ISBN

9780199052790

Edition

000001

Publication Date

17 Oct 2011

Format

Pages

0

Language