Oxford Suksesvolle Verbruikerstudies Graad 12 Onderwysersgids 2e (Approved)
ISBN: 9780199052745
Author: W. Booysen, S. de Villiers, Z. Schulze, C. Turley
R253.95 (incl. VAT)
Oxford Suksesvolle Verbruikerstudies is ‘n betroubare Verbruikerstudies-kursus wat deur onderwysers regoor Suid-Afrika gebruik word. Die Leerdersboek sal leerders se belangstelling regdeur die jaar prikkel. Dit is propvol vakinhoud en dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) volledig. As jy eers Oxford Suksesvolle boeke gebruik het, bly dit jou keuse vir eksamensukses in die klaskamer.
Oxford Suksesvolle Verbruikerstudies is 'n betroubare Verbruikerstudies-kursus wat deur onderwysers regoor Suid-Afrika gebruik word. Die Leerdersboek sal leerders se belangstelling regdeur die jaar prikkel. Dit is propvol vakinhoud en dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) volledig. As jy eers Oxford Suksesvolle boeke gebruik het, bly dit jou keuse vir eksamensukses in die klaskamer.
Features
- Die inhoud volledig, relevant en ouderdomsgeskik is, sodat leerders se belangstelling regdeur die jaar verseker word
- Die onderwerpe volgens die KABV saamgestel is, wat gebruik in die klaskamer vergemaklik
- Die inhoud en konsepte gegradeer is om aan leerders 'n vaste grondslag vir sukses te bied
- Dit 'n groot aantal en verskeidenheid aktiwiteite bevat, wat kennis en vaardighede vaslê en aan leerders genoegsame oefening bied om eksamensuksesn te verseker
- Die geskikte taalvlakke die inhoud toeganklik mvolledig en kopieerbaar is, wat les voorbereiding vergemaklik en die korrekte tempo en vordering van onderrig verseker
- Dit assesseringsriglyne en assesseringsinstrumente bevat, wat onderwysers kan aanpas om aan spesifieken klaskamer behoeftes te voldoen
- Die eksamen afdeling en oefenvraestelle help leerders om vir formele assesserings en die eksamen voor te berei.
Additional information
Author/s | |
---|---|
ISBN | 9780199052745 |
Edition | 000002 |
Publication Date | 24 Jul 2013 |
Format | |
Pages | 0 |
Language |