Oxford Suksesvolle Verbruikerstudies Graad 11 Onderwysersgids (Approved)

ISBN: 9780199052561
Author: W. Booysen, S. de Villiers, Z. Schulze, C. Turley

R250.95 (incl. VAT)

Oxford Verbruikerstudies is ‘n Verbruikerstudiekursus wat deur onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk, relevante en ouderdomsgepaste inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle, en word duidelik in hierdie nuwe vak aan leerders in Graad 10 gebied en verduidelik. Hierdie betroubare kursus bou voort op voorkennis wat in Ekonomiese en Bestuurswetenskappe in die Senior Fase opgedoen is.

Out of Stock: Enquire

Out of stock

Oxford Verbruikerstudies is 'n Verbruikerstudiekursus wat deur onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk, relevante en ouderdomsgepaste inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle, en word duidelik in hierdie nuwe vak aan leerders in Graad 10 gebied en verduidelik. Hierdie betroubare kursus bou voort op voorkennis wat in Ekonomiese en Bestuurswetenskappe in die Senior Fase opgedoen is.

Features

  • Alle beplanningshulpmiddels is volledig uitgewerk en fotokopieerbaar, wat onderwysers tyd spaar wanneer hulle lesse voorberei en die korrekte tempo en progressie verseker.
  • Assesseringsriglyne en buigsame assesseringshulpmiddels stel onderwysers in staat om die assesseringshulpmiddels aan te pas om aan die spesifieke behoeftes van die klas te voldoen.

Additional information

Author/s

ISBN

9780199052561

Edition

000002

Publication Date

07 Sep 2012

Format

Pages

0

Language