Oxford Suksesvolle Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6 Onderwysersgids(CAPS)

ISBN: 9780199047925
Author: T. Barnard, W. Bevan, H. Collett, R. McKay

R213.95 (incl. VAT)

Oxford Suksesvolle Natuurwetenskappe en Tegnologie is ‘n kursus wat die KABV volg met ‘n feite-ryk inhoud en omvattende leiding.

Oxford Suksesvolle Natuurwetenskappe en Tegnologie is 'n kursus wat die KABV volg met ‘n feite-ryk inhoud en omvattende leiding.

Features

  • Die gids bevat uitstekende beplanning wat voorsiening maak vir verskillende onderrigmetodes en leerstyle, asook kreatiewe lesaanbiedings.
  • Die boek gee weldeurdagte tydstoewysing wat verseker dat die kurrikulum binne die toegelate tydperk voltooi kan word.
  • Daar is riglyne aangaande klaskamerbestuur wat help om lesse volgens die behoeftes van elke klaskamer te struktureer.

Additional information

Author/s

ISBN

9780199047925

Edition

000000

Publication Date

23 Jul 2013

Format

Pages

0

Language