Oxford Storieboom Graad 2 Onderwysersgids (Approved)

ISBN: 9780199047468
Author: A. Du Toit

R224.95 (incl. VAT)

Oxford Storieboom is ’n opwindende leesreeks. ’n Holistiese taal-benadering word gevolg met die fokus op die storie self.

Die Onderwysersgids sluit in: ’n visuele uiteensetting van die struktuur van die leesreeks, nuttige riglyne vir woordbou en die aanleer van klanke, talle interessante idees vir aktiwiteite en speletjies wat leerders sal help om hul lees- en taalvaardighede op ’n genotvolle wyse te ontwikkel en uit te brei.”

Oxford Storieboom is ’n opwindende leesreeks. ’n Holistiese taal-benadering word gevolg met die fokus op die storie self.

Die Onderwysersgids sluit in: ’n visuele uiteensetting van die struktuur van die leesreeks, nuttige riglyne vir woordbou en die aanleer van klanke, talle interessante idees vir aktiwiteite en speletjies wat leerders sal help om hul lees- en taalvaardighede op ’n genotvolle wyse te ontwikkel en uit te brei."

Additional information

Author/s

ISBN

9780199047468

Edition

000002

Publication Date

28 Nov 2011

Format

Pages

0

Language