Headstart Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7 Leerdersboek (Approved)

ISBN: 9780199045075
Author: W. Booysen, D. Duffet, S. King

R237.95 (incl. VAT)

Onderwysers vertrou die eenvoudige stap-vir-stap benadering in Headstart Ekonomiese en Bestuurswetenskappe om ‘n stewige fondasie te lê en leiding aan hul leerders te verskaf soos hulle deur die Senior Fase vorder. Eenvoudige beplannings- en assesseringsriglyne waarborg meer onderrigtyd. Die toeganklike taal en goedbeplande leertempo verseker dat elke leerder deur die graad en fase kan vorder.

Features

  • Gevallestudies en illustrasies voorsien praktiese voorbeelde van die inhoud wat gedek word.
  • n Nuwe hersieningsgedeelte aan die begin van elke kwartaal maak voorsiening vir oefening en vaslegging van die vorige kwartaal se werk.
  • Uitgewerkte voorbeelde voorsien blootstelling aan rekenkundeprosesse.
  • n Opsomming aan die einde van elke eenheid dien as vaslegging van wat geleer is.
  • Ingesluit is â€
  • ˜
  • n voorbeeld van 'n beheerde toets vir formele assessering aan die einde van elke kwartaal.
  • n Jaarlikse onderrigplan, stap-vir-stap beplanningshulpmiddels en gedetailleerde leiding in die Onderwysersgidse verminder voorbereiding en maak voorsiening vir meer onderrigtyd.

Additional information

Author/s

ISBN

9780199045075

Edition

000001

Publication Date

10 Jul 2013

Format

Pages

0

Language