Headstart Lewensvaardighede Graad 2 Onderwysersgids (CAPS)
ISBN: 9780199044740
Author: S. Johnson, E. Maxwell, T. Rossouw, K.Saadien-Raad, C. Savides, A. Siegrhn-Mars
R278.95 (incl. VAT)
Headstart Lewensvaardighede is n maklike kursus om te gebruik met n eenvoudige stap-vir-stap-benadering wat dekking van die KABV verseker. Die reeks word met vertroue deur onderwysers gebruik om n vaste grondslag vir leerderprogressie regdeur die Grondslagfase te lê, en bied omvattende KABV-dekking vir die vier studiegebiede van Lewensvaardighede.
Out of stock

Features
- Stap-vir-stap-beplanning en assesseringsteun stel onderwysers in staat om meer onderrig en minder voorbereiding te doen.
- n Gratis musiek-CD vir die Grondslagfase saam met elke Onderwysersgids verskaf musiek, beweging en drama, en verwys na die kurrikulumonderwerpe vir Lewensvaardighede.
- Gedetailleerde assesseringsleiding in hierdie Onderwysersgids verseker en meet vordering.
- Verdeel in vier kwartale met aangewese onderwerpe.
- Verder verdeel in weke met daaglikse lesplanne (met tempo aangedui).
- Vereiste hulpbronne word gelys om beplanning te vergemaklik.
- Hulpbronne is prakties en maklik om te vind en te maak.
Additional information
Author/s | S. Johnson, E. Maxwell, T. Rossouw, K.Saadien-Raad, C. Savides, A. Siegrhn-Mars |
---|---|
ISBN | 9780199044740 |
Edition | 000000 |
Publication Date | 23 Jan 2012 |
Format | |
Pages | 0 |
Language |