Oxford Suksesvolle Lewensorintering Graad 9 Onderwysersgids (CAPS)
ISBN: 9780195999761
Author: F. Clitheroe, L. Dilley, R. Naidoo, N. Perez, R. Pickering
R202.95 (incl. VAT)
Oxford Suksesvolle Lewensorientering is ‘n KABV-gerigte kursus wat deur onderwysers regoor Suid-Afrika gebruik word. Onderwysers vertrou die ryk inhoud en omvattende riglyne vir Lewensorientering. Wanneer onderwysers en leerders eers Oxford Suksesvolle Lewensorientering gebruik het, bly dit hulle keuse vir sukses in die klaskamer.
Oxford Suksesvolle Lewensorientering is 'n KABV-gerigte kursus wat deur onderwysers regoor Suid-Afrika gebruik word. Onderwysers vertrou die ryk inhoud en omvattende riglyne vir Lewensorientering. Wanneer onderwysers en leerders eers Oxford Suksesvolle Lewensorientering gebruik het, bly dit hulle keuse vir sukses in die klaskamer.
Features
- Die ryk inhoud, gekombineer met 'n verskeidenheid aktiwiteite, spreek al die kognitiewe vlakke aan en maak voorsiening vir klasse van gemengde vaardighede.
- Taalhulp vir leerders sluit in 'n fokus op woorde wat in toetse en eksamens gebruik word, asook moeilike woorde.
- Uitstekende beplanning maak voorsiening vir verskillende onderrig- en leerstyle, en vir kreatiewe lesse.
- Riglyne vir Liggaamlike Opvoeding in elke eenheid maak dit vir onderwysers moontlik om LO-aktiwiteite te implementeer, selfs al is hulle nie spesialiste nie.
Additional information
Author/s | |
---|---|
ISBN | 9780195999761 |
Edition | 000001 |
Publication Date | 29 Jul 2013 |
Format | |
Pages | 0 |
Language |