Oxford Intermediere Atlas Onderwysersgids
Onderwysersgids
ISBN: 9780195782998
Author: Morrison
R233.95 (incl. VAT)
Die Oxford Intermediêre Atlas vir Suider-Afrika deel van ‘n puik baanbrekersreeks, gebaseer op die jonste beskikbare kartografie. Die atlas is ontwerp om kernvaardighede en kennis in die intermediêre fase te vestig, en die duidelike uiteesetting en vars perspektiewe maak dit ‘n onontbeerlike hulpbron om die uitdagings wat die nuwe kurrikulum stel, met vertroue tegemoet te gaan.
Out of stock