
Oxford Senior Atlas vir Suider Afrika Onderwysersgids
Onderwysersgids
ISBN: 9780195782974
Author: MORRISON
R280.95 (incl. VAT)
Die Oxford Senior Atlas vir Suider-Afrika vorm deel van ‘n puik baanbrekersreeks, gebaseer op die nuutste beskikbare kartografie. Benewens die fokus op kernvaardighede en kennis in die senior kurrikulum, bied die atlas vars, nuwe perspektiewe op ‘n wye reeks onderwerpe en is dit so saamgestel dat dit leerders aanspoor om lateraal en krities te dink oor die wêreld waarin hulle lewe.
Out of stock
Die Oxford Senior Atlas vir Suider-Afrika vorm deel van 'n puik baanbrekersreeks, gebaseer op die nuutste beskikbare kartografie. Benewens die fokus op kernvaardighede en kennis in die senior kurrikulum, bied die atlas vars, nuwe perspektiewe op 'n wye reeks onderwerpe en is dit so saamgestel dat dit leerders aanspoor om lateraal en krities te dink oor die wêreld waarin hulle lewe.
Features
n Onderwysersgids waarin skakeling met die kurrikulum, praktiese aktiwiteite, agtergrondsinligting en fotokopieerbare werksblaaie aangegee word, begelei die atlas. Duidelike ontwerp en uitleg maak dit maklik vir leerders om atlasvaardighede te ontwikkel. Die jongste digitale tegnologie word gebruik vir voorloperkartografie. Die nuutste beskikbare Suid-Afrikaanse, provinsiale en nasionale kaarte, en die mees onlangs vergrygbare gegewens. Wêreldkaarte wat die huidige staatkundige grense en alliansies aandui. Kaarte en grafieke oor onderwerpe wat oor alle kurrikulumareas strek: fisiese en menslike aardrykskunde, Suid-Afrikaanse en wêreldgeskiedenis, omgewingsake,ngesondheid, geslagskwessies, onderwys, kinders, indiensneming, handel, toerisme, en talle andernn onderwerpe. Die gegewens in die atlas is gerangskik om die verband tussen Suid-Afrika en wêreldgeskiedenis en die hedendaagse samelewing aan te toon, en om kritiesen ondersoek na sosiale omstandighede in die wêreld aan te moedig.