Oxford Storieboom Graad 1 Onderwysersgids (Revised)
Onderwysersgids
ISBN: 9780195716863
Author: A. Du Toit
R431.95 (incl. VAT)
Hierdie onderwysersgids gee ‘n volledige uiteensetting van hoe Fases 1-5 van die Oxford Storieboom gebruik moet word.
Hierdie onderwysersgids gee 'n volledige uiteensetting van hoe Fases 1-5 van die Oxford Storieboom gebruik moet word.
Features
- Nuttige wenke wat die onderwyser sal help met die implementering van die reeks
- n Volledige uiteensetting van die struktuur van en benadering tot die reeks
- Interessante idees vir speletjies en taalaktiwiteite wat sal help om die woordeskat vas te le
- n Volledige lys sleutelwoorde wat in elke fase aangeleer moet word
- Volledige lyste van die woordkaarte en sleutelsinne
- Prente van die hoofkarakters wat gekopieer mag word vir klasgebruik
- Onderrigstrategiee vir al die Leeruitkomste
- Volledige riglyne ten opsigte van assessering
- n Bespreking van verskillende onderrigstrategiee vir die aanleer van lees-, klank-, en skryfvaardighede sal die opvoeders ondersteun en help met inklusiewe onderwys.
Additional information
Author/s | |
---|---|
ISBN | 9780195716863 |
Edition | 000000 |
Publication Date | 07 Feb 2003 |
Format | |
Pages | 0 |
Language |