Aitsa! Graad 1 Vlak 1 tot 4 Onderrignotas
ISBN: 9780190740863
Author: Z Barends, A. Kruger, L. Rutgers
R382.95 (incl. VAT)
Aitsa! is ‘n Arikaanse leesreeks vir Graad 1 tot 3 wat lesers die geleentheid gee om op ‘n prettige manier met begrip te lees.
Aitsa! is 'n Arikaanse leesreeks vir Graad 1 tot 3 wat lesers die geleentheid gee om op 'n prettige manier met begrip te lees.
Features
- Die Aitsa! Graad 1 Fotokopieerbare Werkvelle sluit 80 werkvelle in.
- Vir elke Leesboek is daar twee werkvelle.
- Die werkvelle kan gebruik word om die woordeskat wat in die Leesboek aangeleer is en die klanke wat toevallig in die Leesboek gedek is, te hersien of vas te lê.
- Die werkvelle sluit aan by die Lewensvaardighede-onderwerpe van die KABV en kan daarom saam met die Aitsa! Leesboeke gebruik word, of selfs onafhanklik, om taal en Lewensvaardighede in die klaskamer te onderrig.
Additional information
Author/s | |
---|---|
ISBN | 9780190740863 |
Edition | 000000 |
Publication Date | 16 Oct 2023 |
Format | |
Pages | 0 |
Language |