Aitsa! Graad 2 Vlak 5 tot 8 Onderrignotas
ISBN: 9780190739164
Author: Z. Barends, A. Kruger
R382.95 (incl. VAT)
Aitsa! is ‘n Arikaanse leesreeks vir Graad 1 tot 3 wat lesers die geleentheid gee om op ‘n prettige manier met begrip te lees.
Aitsa! is 'n Arikaanse leesreeks vir Graad 1 tot 3 wat lesers die geleentheid gee om op 'n prettige manier met begrip te lees.
Features
- Die omvattende inleiding in die Onderwysersgids dek riglyne oor: hoe kinders leer lees
- die verskillende genres
- hoe om woordeskat, begripsvaardighede en vlotheid te ontwikkel
- hoe om lees te assesseer.
- Vir elke Leesboek is daar riglyne oor die volgende: nuwe of vasgelegde woordeskat en hoëfrekwensiewoorde
- hoe om begripsvaardighede te ontwikkel
- hoe om enige sessie vir voor lees, tydens lees en na lees te dek
- die klanke wat gedek word: hoe dit klink, hoe om dit te skryf, 'n klankspeletjie, 'n klankrympie en 'n geheuesin en meer.
- Die Onderwysersgids sluit ook 'n paar fotokopieerbare werkvelle en assesserings in.
Additional information
Author/s | |
---|---|
ISBN | 9780190739164 |
Edition | 000000 |
Publication Date | 16 Oct 2023 |
Format | |
Pages | 0 |
Language |