Op Soek na Geskiedenis Graad 12 Leerdersboek (CAPS)

ISBN: 9780199059140
Author: J. Bottaro, P. Visser, N. Worden

R304.95 (incl. VAT)

Oxford Op Soek na Geskiedenis voorsien leerders en onderwysers van uitstekende, toeganklike materiaal van hoe gehalte wat aan die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) voldoen. Die kursus bou leerders se selfvertroue op met spesiaal ondersteunde aktiwiteite, en deur geleenthede vir oefening en konsolidasie te bied. Verrykingsaktiwiteite maak voorsiening vir leerders wat uitmuntendheid nastreef.

Features

  • Al die noodsaaklike hulpbronne is in die teks, en 'n volkleurkaart is verskaf.
  • Toeganklike taal is maklik verstaanbaar en help leerders om onafhanklik te leer en te hersien.
  • Eksamenwoorde word in die teks belig om prestasie in die eksamen te verbeter.
  • n Voorbeeld van 'n eksamenvraestel stel leerders in staat om doeltreffend vir eksamens te oefen.

Additional information

Author/s

ISBN

9780199059140

Edition

000001

Publication Date

30 Jul 2013

Format

Pages

0

Language