Oxford Suksesvolle Lewensvaardighede Graad 2 Leerdersboek (Approved)
ISBN: 9780199058952
Author: J. Dommisse, P. Espi-Sanchis, R. Naidoo, K. Saadien-Raad, A. Siegrhn-Mars
R128.95 (incl. VAT)
Oxford Suksesvolle Lewensvaardighede is ’n Lewensvaardigheidprogram wat met vertroue deur onderwysers regdeur Suid-Afrika gebruik word. Die reeks is ryk aan inhoud en verskaf omvattende KABV-dekking van die vier inhoudsgebiede van Lewensvaardighede. Die goed beplande progressie steun leerders wat regdeur die Grondslagfase wil presteer.

Features
- Korrekte gewigstoekenning aan en tempo van elke inhoudsgebied volgens die KABV verseker dat werk in die toegewese tyd voltooi word.
- n Verskeidenheid aktiwiteite vir klasse met gemengde vermoëns bied elke leerder geleenthede om kennis en vaardighede te oefen en te konsolideer.
Additional information
Author/s | J. Dommisse, P. Espi-Sanchis, R. Naidoo, K. Saadien-Raad, A. Siegrhn-Mars |
---|---|
ISBN | 9780199058952 |
Edition | 000000 |
Publication Date | 22 Nov 2011 |
Format | |
Pages | 0 |
Language |