Oxford Suksesvolle Lewenswetenskappe Graad 10 Leerdersboek (Approved)

ISBN: 9780199058570
Author: F. Baxter, H. Collett, L. Dilley, E. Snyman

R309.95 (incl. VAT)

Oxford Suksesvolle Lewenswetenskappe is ‘n Lewenswetenskappekursus wat deur onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk, relevante en ouderdomsgepaste inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle, en verseker dat leerders regdeur die jaar belangstelling behou.

Oxford Suksesvolle Lewenswetenskappe is 'n Lewenswetenskappekursus wat deur onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk, relevante en ouderdomsgepaste inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle, en verseker dat leerders regdeur die jaar belangstelling behou.

Features

  • Onderwerpe is volgens die KABV gestruktureer, wat die kursus maklik maak om in die klaskamer te gebruik.', 'Paslike taalvlakke maak inhoud toeganklik, bou die leerder se selfvertroue op en steun onafhanklike leer en hersiening.', "'n Vaardighede-afdeling aan die begin van die boek stel leerders bekend aan al die wetenskaplike vaardighede wat vir Lewenswetenskappe nodig is.", ''n Groot klomp illustrasies, foto"s en mikrografieke word verskaf om leerders gedurende praktiese eksperimente te lei.
  • Praktiese aktiwiteite word stap vir stap bekendgestel en verskaf leiding aan leerders sowel as onderwysers.
  • Waarskuwingskassies maan leerders oor enige veiligheidskwessies.
  • Kenmerke in die kantlyn dui inhoudskakels binne die graad en tussen die grade aan.
  • n Eksamenafdeling metn eksamenwenke en oefenvraestelle help leerders om vir formele assessering en eksamens voor te berei.

Additional information

Author/s

ISBN

9780199058570

Edition

000002

Publication Date

26 Oct 2011

Format

Pages

0

Language