Oxford Suksesvolle Rekeningkunde Graad 10 Leerdersboek (Approved)
ISBN: 9780199056521
Author: J. Collins, S. Khan, A. McGee, B. van der Poll, J. Venter
R297.95 (incl. VAT)
Oxford Suksesvolle Rekeningkunde is ‘n Rekeningkundekursus wat deur onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle.
Oxford Suksesvolle Rekeningkunde is 'n Rekeningkundekursus wat deur onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle.
Features
- Inhoud is ryk, relevant en ouderdomsgepas om seker te maak dat leerders regdeur die jaar belangstelling behou.
- Onderwerpe is volgens die KABV gestruktureer, wat die kursus maklik maak om in die klaskamer te gebruik.
- Spesiale ondersteuning van inhoud en begrippe bied leerders 'n vaste grondslag vir sukses in die eksamens.
- n Groot klomp en verskeidenheid aktiwiteite met deeglike en gedetailleerde, uitgewerkte voorbeelde konsolideer kennis en vaardighede, en verskaf baie oefening om sukses in die eksamens te verseker.
- Paslike taalvlakke maak inhoud toeganklik, bou die leerder se selfvertroue op en steun onafhanklike leer en hersiening.
- n Eksamenafdeling met eksamenwenke en oefenvraestelle help leerders om vir formele assessering en eksamens voor te berei.
Additional information
Author/s | |
---|---|
ISBN | 9780199056521 |
Edition | 000002 |
Publication Date | 19 Oct 2011 |
Format | |
Pages | 0 |
Language |