Headstart Lewensvaardighede Graad 3 Leerdersboek (CAPS)

ISBN: 9780199055074
Author: S. Johnson, E. Maxwell, T. Rossouw, K.Saadien-Raad, C. Savides, A. Siegrhn-Mars

R135.95 (incl. VAT)

Headstart Lewensvaardighede is n maklike kursus om te gebruik met n eenvoudige stap-vir-stap-benadering wat dekking van die KABV verseker. Die reeks word met vertroue deur onderwysers gebruik om n vaste grondslag vir leerderprogressie regdeur die Grondslagfase te lè, en bied omvattende KABV-dekking vir die vier studiegebiede van Lewensvaardighede.Bly n stap vooruit met Headstart Lewensvaardighede.

Features

  • Inhoud is in hanteerbare stukke ingedeel met stap-vir-stap-dekking en begrippe en onderwerpe wat teen n gemaklike tempo gebied word.
  • Volkleurkunswerke deurgaans.
  • Afwisselende aktiwiteite maak voorsiening vir oefening en konsolidering.
  • Toeganklike taal en addisionele taalsteun verseker dat elke leerder n kans het om goed te vaar.
  • Hierdie boek is in kwartale ingedeel met geleenthede kwartaalliks vir geskrewe opdragte (soos deur die KABV vereis).

Additional information

Author/s

ISBN

9780199055074

Edition

000000

Publication Date

28 Dec 2011

Format

Pages

0

Language