Op Soek na Geografie Graad 10 Leerdersboek (CAPS)

ISBN: 9780199055012
Author: C. Oelofse, K. Winter, S. Zukulu

R466.95 (incl. VAT)

Oxford Op Soek na Geografie voorsien leerders en onderwysers van uitstekende, toeganklike materiaal van hoë gehalte wat aan die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) voldoen. Die kursus bou leerders se selfvertroue op met spesiaal ondersteunde aktiwiteite, en deur geleenthede vir oefening en konsolidasie te bied. Verrykingsaktiwiteite maak voorsiening vir leerders wat uitmuntendheid nastreef.

Features

  • Al die noodsaaklike hulpbronne is in die teks om onderwysers meer tyd vir onderrig te gee.
  • n Kaartafdeling in volkleur word in die boek verskaf.
  • n Groot klomp en verskeidenheid aktiwiteite konsolideer kennis en vaardighede.
  • Eksamenwoorde word in die teks belig om prestasie in eksamens te verbeter.
  • Voorbeelde van eksamenvraestelle stel leerders in staat om vir eksamens te oefen.

Additional information

Author/s

ISBN

9780199055012

Edition

000002

Publication Date

20 Jan 2012

Format

Pages

0

Language