Headstart Lewensorintering Graad 8 Leerdersboek (CAPS)
ISBN: 9780199053759
Author: T. Attwell, L. Bredenkamp, B. Danisa, M. Mitchell, T. Moodley, S. Mtsuki, et al
R182.95 (incl. VAT)
Onderwysers vertrou die eenvoudige stap-vir-stap benadering in Headstart Lewensoriëntering om ‘n stewige fondasie te le en leiding aan hul leerders te verskaf soos hulle deur die Senior Fase vorder. Eenvoudige beplannings- en assesseringsriglyne waarborg meer onderrigtyd. Die toeganklike taal en goedbeplande leertempo verseker dat elke leerder deur die graad en fase kan vorder.
Additional information
Author/s | T. Attwell, L. Bredenkamp, B. Danisa, M. Mitchell, T. Moodley, S. Mtsuki, et al |
---|---|
ISBN | 9780199053759 |
Edition | 000001 |
Publication Date | 27 Jun 2013 |
Format | |
Pages | 0 |
Language |