Oxford Suksesvolle Wiskunde Graad 1 Leerdersboek
ISBN: 9780199051915
Author: F. Africa, E. Chantler, C. Holmes, L. Stephanou
R169.95 (incl. VAT)
Oxford Suksesvolle Wiskunde is ontwerp om kerninhoud, voldoende oefening en genoegsame geleenthede te bied om kernbegrippe en -vaardighede in wiskunde te konsolideer en verryk. Hierdie reeks volg n neutrale benadering wat die onderwyser in staat stel om die materiaal volgens leerders se spesifieke behoeftes aan te pas en te wysig. Die boeke l� groot klem op probleemoplossing met aktiwiteite wat ho�rorde-dinkwerk bevorder.

Features
- n Verskeidenheid aktiwiteite wat verskillende leerstyle dek maak voorsiening vir klasse met gemengde vermo�ns.
- Afdelings in kleur prikkel belangstelling en help om meer uitdagende begrippe te verduidelik.
- Onderrigteks wat die begrippe aan leerders in eenvoudige en paslike taal verduidelik, is ingesluit.
Additional information
Author/s | |
---|---|
ISBN | 9780199051915 |
Edition | 000000 |
Publication Date | 09 Nov 2011 |
Format | |
Pages | 0 |
Language |