Headstart Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5 Leerdersboek (CAPS)

ISBN: 9780199050376
Author: L. Joubert, M. Roebert, L. Shaw

R148.95 (incl. VAT)

Headstart Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5 Leerderboek is ‘n gebruikersvriendelike boek met ‘n eenvoudige, stapsgewyse benadering wat verseker dat die KABV volledig gedek word. Dit lê vaste fondamente en lei leerders deur middel van toeganklike taalgebruik en ‘n deurdagte werkstempo soos hulle deur die Intermediêre Fase vorder

Headstart Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5 Leerderboek is 'n gebruikersvriendelike boek met 'n eenvoudige, stapsgewyse benadering wat verseker dat die KABV volledig gedek word. Dit lê vaste fondamente en lei leerders deur middel van toeganklike taalgebruik en 'n deurdagte werkstempo soos hulle deur die Intermediêre Fase vorder

Features

  • gestruktureerde inhoud om konsepte en kennis sorgvuldig uit te bou
  • illustrasies wat onderrig ondersteun met kontekste uit die werklike lewe en die inhoud visueel verduidelik
  • verskeie aktiwiteite wat voorsiening maak vir die beoefening en konsolidasie van sleutelvaardighede
  • toeganklike taal sodat elke leerder die geleentheid het om goed te presteer
  • taalondersteuning vir jong leerders deur fokus op die woorde wat tydens formele toetse, take en eksamens gebruik word
  • gedetailleerde assesseringsriglyne wat vordering verseker

Additional information

Author/s

ISBN

9780199050376

Edition

000001

Publication Date

05 Sep 2013

Format

Pages

0

Language