Oxford Suksesvolle Lewensvaardighede Graad 3 Leerdersboek (Approved)

ISBN: 9780199046942
Author: J. Dommisse, P. Espi-Sanchis, R. Naidoo, K. Saadien-Raad, A. Siegrhn-Mars

R132.95 (incl. VAT)

Oxford Suksesvolle Lewensvaardighede is ‘n Lewensvaardigheidprogram wat met vertroue deur onderwysers regdeur Suid-Afrika gebruik word. Die reeks is ryk aan inhoud en verskaf omvattende KABV-dekking van die vier inhoudsgebiede van Lewensvaardighede. Die goed beplande progressie steun leerders wat regdeur die Grondslagfase wil presteer.

Oxford Suksesvolle Lewensvaardighede is 'n Lewensvaardigheidprogram wat met vertroue deur onderwysers regdeur Suid-Afrika gebruik word. Die reeks is ryk aan inhoud en verskaf omvattende KABV-dekking van die vier inhoudsgebiede van Lewensvaardighede. Die goed beplande progressie steun leerders wat regdeur die Grondslagfase wil presteer.

Features

  • Korrekte gewigstoekenning aan en tempo van elke inhoudsgebied volgens die KABV verseker dat werk in die toegewese tyd voltooi word.
  • n Verskeidenheid aktiwiteite vir klasse met gemengde vermoens bied elke leerder geleenthede om kennis en vaardighede te oefen en te konsolideer.

Additional information

Author/s

ISBN

9780199046942

Edition

000000

Publication Date

25 Nov 2011

Format

Pages

0

Language