Oxford Suksesvolle Besigheidstudies Graad 12 Leerdersboek (Approved)
ISBN: 9780199046584
Author: W. Booysen, S. King, C. Liebenberg, M. Oosthuysen, D. Viljoen
R304.95 (incl. VAT)
Oxford Suksesvolle Besigheidstudies is ‘n betroubare Besigheidstudies-kursus wat deur onderwysers regoor Suid-Afrika gebruik word. Die Leerdersboek sal leerders se belangstelling regdeur die jaar prikkel. Dit is propvol vakinhoud en dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) volledig. As jy eers Oxford Suksesvolle boeke gebruik het, bly dit jou keuse vir eksamensukses in die klaskamer.
Additional information
Author/s | W. Booysen, S. King, C. Liebenberg, M. Oosthuysen, D. Viljoen |
---|---|
ISBN | 9780199046584 |
Edition | 000001 |
Publication Date | 15 Aug 2013 |
Format | |
Pages | 0 |
Language |