Oxford Suksesvolle Besigheidstudies Graad 10 Leerdersboek (Approved)

ISBN: 9780199043224
Author: W. Booysen, S. King

R271.95 (incl. VAT)

Oxford Suksesvolle Besigheidstudies is ‘n Besigheidstudiekursus wat deur onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk, relevante inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle en verseker dat leerders regdeur die jaar belangstelling behou.

Oxford Suksesvolle Besigheidstudies is 'n Besigheidstudiekursus wat deur onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk, relevante inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle en verseker dat leerders regdeur die jaar belangstelling behou.

Features

  • Onderwerpe is volgens die KABV gestruktureer, wat die kursus maklik maak om in die klaskamer te gebruik.
  • Omvattende taalsteun in saketerminologie help leerders om die kernbegrippe van Besigheidstudies te verstaan.
  • Relevante en bygewerkte gevallestudies en voorbeelde verryk die inhoud.
  • Assessering word deurgaans sorgvuldig ondersteun om 'n suksesvolle jaar vir die leerder te verseker.
  • Steun met eksamens is by elke aktiwiteit, hersiening, oefentoets en oefeneksamen ingebou om leerders vir formele assessering en eksamens voor te berei.

Additional information

Author/s

ISBN

9780199043224

Edition

000002

Publication Date

24 Oct 2011

Format

Pages

0

Language