Headstart Wiskunde Graad 1 Leerdersboek (Approved)

ISBN: 9780199042807
Author: G. Agherdien, A. Lebethe, H. Collins, H.T. Tshongwe, E. Schmitt

R135.95 (incl. VAT)

Headstart Wiskunde is ontwerp om die nodige wiskundige begrippe en vaardighede by jong leerders te ontwikkel. Dit verskaf gedetailleerde, uitgewerkte voorbeelde met prente wat help met opdragte en die oordra van kerninhoud. Die reeks fokus op ontwikkeling en konsolidering van kernbegrippe met onbeperkte geleenthede vir verryking.

Out of Stock: Enquire

Out of stock

Features

  • Volkleur-, eenvoudige, toeganklike en relevante kunswerke.
  • Uitgewerkte voorbeelde wat sorgvuldig gestruktureerde is, verduidelik en ontwikkel begrippe.
  • Die klem is aanvanklik op konkrete ontwikkeling van begrippe, gevolg deur geleidelike progressie tot meer abstrakte ontwikkeling van begrippe teen die regte tempo.

Additional information

Author/s

ISBN

9780199042807

Edition

000000

Publication Date

22 Nov 2011

Format

Pages

0

Language