Oxford Suksesvolle Ekonomie Graad 11 Leerdersboek (CAPS)
ISBN: 9780195996395
Author: E. Basson, V. Beautement, L. Smith
R428.95 (incl. VAT)
Oxford Suksesvolle Ekonomie is ‘n Ekonomiekursus wat deur onderwysers regoor Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk, relevante inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle.
Oxford Suksesvolle Ekonomie is 'n Ekonomiekursus wat deur onderwysers regoor Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk, relevante inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle.
Features
- Onderwerpe is volgens die KABV gestruktureer, wat die kursus maklik maak om in die klaskamer te gebruik.
- Relevante en bygewerkte gevallestudies en voorbeelde verryk die inhoud.
- Inhoud word goed gesteun deur duidelike illustrasies en grafieke.
- Omvattende taalsteun met terminologie wat in ekonomie gebruik word verseker dat leerders die kernbegrippe van Ekonomie verstaan.
- n Groot verskeidenheid aktiwiteite en assesseringsgeleenthede help leerders om met selfvertroue te vorder.
- Assessering word regdeur die boek sorgvuldig ondersteun om â
-
- n suksesvolle jaar vir die leerder te verseker.
Additional information
Author/s | |
---|---|
ISBN | 9780195996395 |
Edition | 000001 |
Publication Date | 25 Oct 2012 |
Format | |
Pages | 0 |
Language |