Oxford Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 10 Leerdersboek

ISBN: 9780190440848
Author: D. Boucher, O. Channing, S. Otto, A. Reinke, W. Theron

R268.95 (incl. VAT)

Oxford Suksesvolle Afrikaans Eerste Addisionele Taal is ‘n gebalanseerde taalkursus wat voldoen aan die vereistes van die Kurrikulum en Assesseringsbeleidsverklarings (KABV). Dit is ryk aan inhoud en steun die ontwikkeling van vaardighede, kennis, waardes en houdings deur middel van talle praktiese aktiwiteite. As jy eers Oxford Suksesvolle boeke gebruik het, sal dit jou keuse tot eksamensukses in die klaskamer bly.

Oxford Suksesvolle Afrikaans Eerste Addisionele Taal is 'n gebalanseerde taalkursus wat voldoen aan die vereistes van die Kurrikulum en Assesseringsbeleidsverklarings (KABV). Dit is ryk aan inhoud en steun die ontwikkeling van vaardighede, kennis, waardes en houdings deur middel van talle praktiese aktiwiteite. As jy eers Oxford Suksesvolle boeke gebruik het, sal dit jou keuse tot eksamensukses in die klaskamer bly.

Features

  • die inhoud ryk, relevant en ouderdomsgeskik is sodat leerders geïnteresseerd bly regdeur die jaar
  • die inhoud op die regte taalvlak is, maar daar word wel toegelaat vir oordeskatuitbreiding deur die 'Nuwe woorde'-woordlyste
  • die groot hoeveelheid en verskeidenheid van aktiwiteite konsolideer kennis
  • en vaardighede en help ontwikkeling tot eksamensukses
  • taal-in-konteks oefeninge gee leerders genoeg oefening om vaardighede te ontwikkel
  • die Opskerpgids dien as verwysingsafdeling en voorsien leerders van sleutelbegrippe vir taalstrukture en -konvensies en literêre begrippe
  • daar bykomende aflaaibare huiswerkvelle en hersieningsoefeninge is
  • daar 'n aflaaibare antwoordgids beskikbaar is

Additional information

Author/s

ISBN

9780190440848

Edition

000001

Publication Date

16 Jan 2017

Format

Pages

0

Language