
Storieboom Sinkaarte (84 kaarte)
ISBN: 9780195711097
Author: Stimie
R2,037.95 (incl. VAT)
Die kleurvolle sinkaarte bevat die kernsinne vir “Stamstories” in Fases 2, 3 en 4 en is ontwerp vir leerders om sleutelwoorde uit die storieboeke binne en buite konteks te herken.
Die kleurvolle sinkaarte bevat die kernsinne vir "Stamstories" in Fases 2, 3 en 4 en is ontwerp vir leerders om sleutelwoorde uit die storieboeke binne en buite konteks te herken.