Oxford Storieboom Klanke Fotokopieerbare Werksblaaie (Graad 3)
R254.95 (incl. VAT)
Oxford Storieboom Klanke is ’n Afrikaanse aanvangsklankprogram met gegradeerde leesboeke wat aanvullend in klasse gebruik kan word. Unieke kenmerke van die reeks is klem op die gebruik van klanke, die progressie van klanke, en lewensvaardigheid-temas wat ingesluit is.
Hierdie Fotokopieerbare Werksblaaie is gebaseer op die Storieboom Klanke Graad 3 titels wat die volgende bied: interaktiewe pretblaaie, groot verskeidenheid van aktiwiteite, verleen hulp met die vaslegging van klanke, bevorder lees- en taalvaardighede.”
Hierdie Fotokopieerbare Werksblaaie is gebaseer op die Storieboom Klanke Graad 3 titels wat die volgende bied: interaktiewe pretblaaie, groot verskeidenheid van aktiwiteite, verleen hulp met die vaslegging van klanke, bevorder lees- en taalvaardighede."
Additional information
Author/s | A. Meyer, C. Janse van Rensburg, R. Fourie, R. Hugo, T. Goosen |
---|---|
ISBN | 9780190721695 |
Edition | 000001 |
Publication Date | 07 May 2018 |
Format | |
Pages | 0 |
Language |