Oxford Storieboom Klanke Fotokopieerbare Werksblaaie (Graad 1)

ISBN: 9780190721534
Author: A. Stimie

R254.95 (incl. VAT)

Oxford Storieboom Klanke is ’n Afrikaanse aanvangsklankprogram met gegradeerde leesboeke wat aanvullend in klasse gebruik kan word. Unieke kenmerke van die reeks is klem op die gebruik van klanke, die progressie van klanke, en lewensvaardigheid-temas wat ingesluit is.

Hierdie Fotokopieerbare Werksblaaie is gebaseer op die Storieboom Klanke Graad 1 titels wat die volgende bied: interaktiewe pretblaaie, groot verskeidenheid van aktiwiteite, verleen hulp met die vaslegging van klanke, bevorder lees- en taalvaardighede.”

Out of Stock: Enquire

Out of stock

Oxford Storieboom Klanke is ’n Afrikaanse aanvangsklankprogram met gegradeerde leesboeke wat aanvullend in klasse gebruik kan word. Unieke kenmerke van die reeks is klem op die gebruik van klanke, die progressie van klanke, en lewensvaardigheid-temas wat ingesluit is.

Hierdie Fotokopieerbare Werksblaaie is gebaseer op die Storieboom Klanke Graad 1 titels wat die volgende bied: interaktiewe pretblaaie, groot verskeidenheid van aktiwiteite, verleen hulp met die vaslegging van klanke, bevorder lees- en taalvaardighede."

Additional information

Author/s

ISBN

9780190721534

Edition

000001

Publication Date

31 Mar 2017

Format

Pages

0

Language