Storieboom Fiksie & Niefiksie Graad 5 Fase 14 Leesboek 1 (Approved)

ISBN: 9780199049769
Author: R. Greeff

R133.95 (incl. VAT)

Oxford Storieboom is ’n opwindende leesreeks. Stamstories, Fase 10–14, is ’n topgehalte fiksie reeks met ingeboude progressie. Die stories is spesiaal geskryf vir kinders wat ondersteuning en sorgvuldige kontrolering van leesvlak benodig. Hierdie toeganklike, lewendige en humoristiese stories sal deur kinders met goed en swak ontwikkelde leesbevoegdheid geniet word.

Die praatborrels en strokies in Fase 14 vorm deel van die storie en bied dus ’n interessante uitdaging aan die lesers. Die stories is heelwat langer en vereis meer leesstamina.”

Oxford Storieboom is ’n opwindende leesreeks. Stamstories, Fase 10–14, is ’n topgehalte fiksie reeks met ingeboude progressie. Die stories is spesiaal geskryf vir kinders wat ondersteuning en sorgvuldige kontrolering van leesvlak benodig. Hierdie toeganklike, lewendige en humoristiese stories sal deur kinders met goed en swak ontwikkelde leesbevoegdheid geniet word.

Die praatborrels en strokies in Fase 14 vorm deel van die storie en bied dus ’n interessante uitdaging aan die lesers. Die stories is heelwat langer en vereis meer leesstamina."

Additional information

Author/s

ISBN

9780199049769

Edition

000001

Publication Date

21 Sep 2012

Format

Pages

0

Language