Storieboom Fiksie en Nie-fiksie Graad 5 Fase 12 Leesboek 2 (Approved)

ISBN: 9780195997187
Author: M. Brandt, J. Oosthuysen, M. Mdingi

R90.95 (incl. VAT)

Oxford Storieboom is ’n opwindende leesreeks. Stamstories, Fase 10–14, is ’n topgehalte fiksie reeks met ingeboude progressie. Die stories is spesiaal geskryf vir kinders wat ondersteuning en sorgvuldige kontrolering van leesvlak benodig. Hierdie toeganklike, lewendige en humoristiese stories sal deur kinders met goed en swak ontwikkelde leesbevoegdheid geniet word.

Die Fase 12 boeke is uiters geskik vir vrymoedige lesers. Die boeke bevat swart-en-wit illustrasies en is in hoofstukke verdeel.”

Oxford Storieboom is ’n opwindende leesreeks. Stamstories, Fase 10–14, is ’n topgehalte fiksie reeks met ingeboude progressie. Die stories is spesiaal geskryf vir kinders wat ondersteuning en sorgvuldige kontrolering van leesvlak benodig. Hierdie toeganklike, lewendige en humoristiese stories sal deur kinders met goed en swak ontwikkelde leesbevoegdheid geniet word.

Die Fase 12 boeke is uiters geskik vir vrymoedige lesers. Die boeke bevat swart-en-wit illustrasies en is in hoofstukke verdeel."

Additional information

Author/s

ISBN

9780195997187

Edition

000001

Publication Date

14 Nov 2012

Format

Pages

0

Language